I am currently working full-time and would like to earn my undergraduate College degree online from a reputable institution.Please Provide me Resources from which i can get it.
Jong, ek't nie 'n idee waaroor jy praat nie en ek's 100% seker jy't nog minder. Maar terwyl ek tik kan ek maar net sowel se dat dit vokken koud hier is, ek drink koffie en kan nie wag om horing dronk te raak vanmiddag na werk nie...
Na werk vandag gaan ek moer toe wees op iets soos tequila en 'n plant.
Maar ek stel nie voor dat enigiemand studeer op dieselfde tyd as 'n voltydse werk. Dan kan jy nie dinge soos moer toe raak op tequila en die groen goed.
Maar ja, wat ek sal voorstel is dat jy Bomberbill daaroor vra, hy kan daar vir jou help. Of die Wingding.
Dit kan nogals pret wees. Maar daai moroon wat wil voltyds werk EN deeltyds studeer sal nie die geleentheid he om sulke pret dinge te doen. Fok, hy sal nie die tyd he om te slaap nie!
Eerder hom as ek.
Ek sien uit na die naweek - paintball op saterdag, bergklim op sondag... pret! En vanaand se partytjie...
I am currently working full-time and would like to earn my undergraduate College degree online from a reputable institution.Please Provide me Resources from which i can get it.
You are about to answer a thread that has been inactive for more than 6 months. If you still wish to proceed, please ensure that your posting is original and does not duplicate or overlap any prior responses to this thread.